Juanita du Plessis – Liewe Jinne!


Juanita du Plessis - Liewe Jinne!

MP3 DOWNLOAD Juanita du Plessis – Liewe Jinne! Audio Song

Award Winning recording music artist Juanita du Plessis has just release a brand new single titled “Liewe Jinne!”, a song with an amazing sounds and lyrics that will gives joy to every listerner.

Download and enjoy this song below, please dont forget to share with your friends and family through your social media account.


DOWNLOAD HERE

Juanita du Plessis Liewe Jinne! Lyrics:
Oom Frikkie maak die deur oop en sê kom in
Laat ons hierdie naweek party nou begin
Niemand ry, vanaand gaan niemand ry

Na 12 vra Tannie Hannie is die boeing oor
Skop haar skoene uit en sê sy vat nou voor
Ek wil bly, oee ek wil net hier bly

Want dis weer vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie
Sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir ‘n sokkie

Feid ‘BUBALU’ Official Letra Oficial Y Significado | Genius Verified
O liewe jinne
Hier loop die dinge
Kom bietjie binne, laat waai met die musiek
Dat ons kan vastrap, two-step, draai
Da vat hy
Aai jaai jaai

O liewe jitte
Maak los daai litte
Jy’s op jou stukke
Vanaand gaan al die voete hierdie dak laat lig
Soos in die ou dae vat my terug
O liewe jinne!

Ou Doepie sê hy wil nou karaoke sing
Hy sê gooi daar nog ‘n tune, jy kan maar ys ook bring
Dis verby, oeh vanaand gaan niemand ry

Want dis weer vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie
Sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir ‘n sokkie

O liewe jinne
Hier loop die dinge
Kom bietjie binne, laat waai met die musiek
Dat ons kan vastrap, two-step, draai
Da vat hy
Aai jaai jaai
O liewe jitte
Maak los daai litte
Jy’s op jou stukke
Vanaand gaan al die voete hierdie dak laat lig
Soos in die ou dae vat my terug
O liewe jinne!


Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*